Tweedehandse Polkadot Dames Rokkie

R80.00

1 in stock

SKU: AB15/160621 Category:

Description

Tweedehandse Polkadot Dames Rokkie.  Die rokkie lyk soos ‘n top en ‘n romp maar is eenstuk.  Daar is ook lussies aan die kante vir ‘n beldjie.  Pragtige zip detail aan die agterkant.

  • Grootte: L maar sal M mooi pas (Klein Maak)
  • Kondisie: Tweedehands
  • Toestand: Nog Baie Mooi
  • Maak: Ya-Ya Fashions
  • Produk Kode: AB15/160621

SLEGS 1 in voorraad

Follow Us on Social Media