Deftige Rok vir Dame

R80.00

1 in stock

SKU: AB7/120621 Category:

Description

Deftige Rok vir Dame.  Die rokkie lyk soos ‘n baadjie en ‘n romp maar is aanmekaar met ‘n pragtige slit en ritz aan die agterkant, daar is ook lussies aan die kante waarby ‘n beldjie gedra kan word.

 

  • Grootte: M  (klein maak sal ook ‘n S mooi pas)
  • Kondisie: Tweedehands
  • Toestand: Nog Baie Mooi
  • Maak: Newfeeling
  • Produk Kode: AB7/120621

SLEGS 1 in voorraad

Follow Us on Social Media